Perskit

Vir die pers.

01 / Feite

Klein muis. Groot geraas.

Genre
Afrikaanse alt-rock
Van
Stellenbosch, Suid-Afrika
Lede
Barco (hoofsang + kitaar), Sam (kitaar), Niel (kitaar), Luke (bas), Noah (dromme)
Musiek
Hello, uit Vrydag 20 November · In die Vuur · Dans, Single · 2025

Amptelike foto's en 'n hoë-resolusie logo kom binnekort.

Onderhoud of besprekings?

Stuur 'n DM op Instagram