Afrikaanse alt-rockStellenbosch, Suid-Afrika

Dapper
Muis

Klein muis. Groot geraas.

Die vyf lede van Dapper Muis
01 / Musiek

Hard genoeg vir die hele huis.

Omslag vir In die Vuur: die vyf bandlede op 'n grasveld
Nuut

In die Vuur

Alle musiek
02 / Shows

Kom voel hoe bewe die vloerplanke.

Geen shows aangekondig nie. Volg ons op Instagram.

Alle shows
03 / Die band

Wie raas so?

Die vyf lede van Dapper Muis op 'n grasveld
  • BarcoHoofsang + kitaar
  • SamKitaar
  • NielKitaar
  • LukeBas
  • NoahTromme
Ontmoet die band
04 / Besprekings

Stel die val.

Shows, feeste, media. Sit die kaas uit en ons kom uit die muur.

Bespreek die band